“Gee my vandag my daaglikse ladybug”
4m | Aug 28, 2024God gebruik klein tekens, soos ’n ladybug, om my aan Sy nabyheid te herinner in elke oomblik, deur vreugde en pyn, as ’n fluistering van Sy teenwoordigheid.

Twee Dominees
Loading...
God gebruik klein tekens, soos ’n ladybug, om my aan Sy nabyheid te herinner in elke oomblik, deur vreugde en pyn, as ’n fluistering van Sy teenwoordigheid.
