- Soms skuil ek in 'n grot
"Ons het nou ’n ooreenkoms: as sy voel soos sy voel en nie weet hoekom nie, sê sy vir my: 'Pappa, ek gaan grot toe.' Dan los ek haar uit."
3m - Sep 21, 2024 - As die rand(e) val
Sou ‘n muntstuk my genoeg kon leer oor gelykheid dat ek, soos Jesus, met vreemdelinge om ‘n tafel kon sit?
3m - Sep 8, 2024 - Waarheen het ons tuinhekkies verdwyn?
Ek onthou uit my kinderdae 'n hele paar tuinhekkies. Maar dis nie die hekkies in die voortuin wat by my bly nie. Dit is dié in die agterplaas...
3m - Sep 3, 2024 - Dis vrek seer, maar somehow okay!
As ons die angel uit die dood wil neem, help dit nie ons vermy enige kontak met die dood nie.
4m - Sep 3, 2024 - Ek’s ‘n McDonald’s mens
Ons kitslewe steel ons geduld, geloof en gemeenskap. Hoe ons behoefte aan onmiddellike bevrediging ons ware rykdom verminder.
3m - Aug 28, 2024 - “Gee my vandag my daaglikse ladybug”
God gebruik klein tekens, soos ’n ladybug, om my aan Sy nabyheid te herinner in elke oomblik, deur vreugde en pyn, as ’n fluistering van Sy teenwoordigheid.
4m - Aug 28, 2024
